Peter Collingwood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Peter Collingwood
Geboorte (1920-05-06)6 Mei 1920
Nasionaliteit Engels
Sterfte 23 September 2016 (op 96)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Collingwood (6 Mei 1920 – 23 September 2016) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Picnic at Hanging Rock (1975) en The Killing of Angel Street (1981), en in die televisiereekse Glencannon (1959) en Always Greener (2001).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1975: Picnic at Hanging Rock
  • 1981: The Killing of Angel Street
  • 1982: Crosstalk
  • 1985: Wills & Burke

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1956: My Husband and I
  • 1959: Glencannon
  • 1960: The Little Ship
  • 1960: The Haunted House
  • 1961: The Pursuers
  • 1965: Volpone
  • 1970: Phoenix Five
  • 1974: A Touch of Reverence
  • 2001: Always Greener

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1950: Spring-Heeled Jack
  • 1959: The Missing Mercury
  • 1960: Who Pays the Piper?
  • 1975: Two Way Mirror

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]