Piet Uys (Rugbyspeler)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pieter de Waal Uys (10 Desember 1937 - 12 Desember 2009), bekend as Piet Uys, was 'n Springbokrugbyspeler en het as skrumskakel gespeel. Hy het in twaaalf toetse vir die Springbokke gespeel en maak sy toetsdebuut op 3 Desember 1960 teen Wallis in Cardiff. Hy het sy provinsiale rugby vir Noord-Transvaal gespeel.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]