Pieter Grobler
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pieter Grobler | |
---|---|
Beroep(e) | Pianis |
Instrumente | Klavier |
Pieter Grobler is 'n Suid-Afrikaanse pianis. Hy het klavierlesse by 'n familielid geneem en latere studies by Joseph Stanford aan die Universiteit van Pretoria en by Joseph Banowetz aan die University of North Texas gevolg, waar hy 'n doktorsgraad in musiek verwerf het. Grobler het twee pryse van UNISA ontvang vir sy vertolkings van Suid-Afrikaanse komposisies in besonder werke van Stefans Grové.