Platinumsnelweg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Platinumsnelweg is deel van die N4, en 'n groot Suid-Afrikaanse snelweg wat onder 'n toegewingskontrak deur 'n privaatkontrakteur gebou is. In 2001 is die projek aangewys as die "Infrastruktuurplan van die Jaar" deur die Project Finance International Magazine.[1] Dit het agt jaar geneem om te voltooi. Die snelweg verbind vier Afrikalande (Mosambiek, Suid-Afrika, Botswana en Namibië) en twee oseane (die Indiese en die Atlantiese oseane).[2] Die kontrak het strenger toegewingsterme gehad as in vorige kontrakte.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]