Gaan na inhoud

Pontifícia Universidade Católica de Minas Gerais

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pontifícia Universidade Católica de Minas Gerais
Seël van die Pontifícia Universidade Católica de Minas Gerais

Leuse in Engels:Knowledge which transforms
Gestig:12 Desember 1958
Befondsing:R$ 1 328 109 834.29 (2012)
Rektor:Dom Joaquim Giovanni Mol Guimarães
Personeel:1 833
Voorgraadse studente:47 434 (2010)
Nagraadse studente:12 580 (2010)
Ligging:Belo Horizonte, Minas Gerais, Brasilië
Kampus:stedelik, 8 794 767 m² (2 173 hektaar)
Affiliasies:ANDIFES, AULP, CRUB en RENEX5
Webtuiste:pucminas.br/

Die Pontifícia Universidade Católica de Minas Gerais (PUC-MG of PUC Minas) is 'n universiteit in Belo Horizonte in Bahia, Brasilië.[1]

Die universiteit is op 12 Desember 1958 gestig.[2] Dit is een van die vyf grootse universiteite in Brasilië.[3] In 2010 is die universiteit as die beste privaat universiteit in Brasilië aangewys.[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. pucminas.br, PUC Minas em números
  2. http://www.pucminas.br/destaques/
  3. 3,0 3,1 "Pontificia Universidade Católica do Minas Gerais (PUC Minas)" (in Engels). QS Quacquarelli Symonds Limited. ND. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2015. Besoek op 14 Oktober 2014. {{cite web}}: Gaan datum na in: |date= (hulp)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]