Microsoft PowerPoint

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Powerpoint)
Jump to navigation Jump to search
Microsoft PowerPoint
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar Microsoft
Aanvanklike vrystelling 22 Mei 1990; 29 jaar gelede (1990-05-22)
Nuutste weergawe 2016 (16.0.4266.1003)/ 22 September 2015; 4 jaar gelede (2015-09-22)
Programmeertaal C++[1]
Bedryfstelsel Windows
Kategorie Presentasiesagteware
Lisensie Trialware
Webblad office.microsoft.com/powerpoint
Microsoft PowerPoint for Mac
Ontwikkelaar Microsoft
Nuutste weergawe 2016 (15.14.0)/ 15 September 2015; 4 jaar gelede (2015-09-15)[2]
Bedryfstelsel OS X
Kategorie Presentasiesagteware
Lisensie Proprietary commercial software
Webblad microsoft.com/mac/powerpoint

Microsoft PowerPoint is 'n rekenaarpakket wat ontwikkel is om grafiese aanbiedings te maak. Dit voorsien gereedskap aan die gebruiker om professionele aanbiedings te doen. Dit verskaf onder andere woordverwerking, beklemtoning, teken en grafiese vermoë en aanbiedingbestuursgereedskap. Powerpoint word besit deur Microsoft.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  1. (en) Lextrait, Vincent (Januarie 2010). "The Programming Languages Beacon, v10.0". Besoek op 5 Januarie 2010.
  2. (en) "Description of the update for Office 2016 for Mac: September 15, 2015".