Lys van presidente van Israel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf President van Israel)
Spring na: navigasie, soek

Hierdie is 'n lys van presidente van Israel. Die president word in Hebreeus genoem: נְשִׂיא הַמְּדִינָה - Nesi HaMedina – hoof van die staat. Die amp van president is grotendeels seremonieel.

Nr. President Portret Party Ampstermyn
- Ben Gurion (David) Ben-Gurion.jpg Arbeidsparty (Mapai) [1] 1948 [2]
01 Weizmann (Chaim) Flickr - Government Press Office (GPO) - President Chaim Weizmann.jpg Onafhanklik 1948–1952 [3]
wnd. Sprinzak (Yosef) Yosef Sprinzak.jpg Arbeidsparty (Mapai) [1] 1952
02 Ben-Zvi (Jitschak) Yitzhak Ben-Zvi.jpg Arbeidsparty (Mapai) [1] 1952–1963
wnd. Luz (Kadish) Kadish Luz.jpg Arbeidsparty (Mapai) [1] 1963
03 Shazar (Zalman) Zalman Shazar.jpg Arbeidsparty (Mapai, Verbond) [1][4] 1963–1973
04 Katzir (Ephraim) EKatzir771.jpg Arbeidsparty (Verbond) 1973–1978
05 Navon (Jitschak) Yitzhak Navon 1.jpg Arbeidsparty (Verbond) 1978–1983
06 Herzog (Chaim) Chaim-herzog.jpg Arbeidsparty (Verbond) [5] 1983–1993
07 Weizman (Ezer) Ezer Weizman 1978-2.jpg Arbeidsparty 1993–2000
08 Katsav (Moshe) Moshe Katsav 2, by Amir Gilad.JPG Likoed 2000–2007
wnd. Itzik (Dalia) Dalya Itzik 1.png Kadima 2007
09 Peres (Shimon) Shimon Peres, WJC Plenary Assembly, 2009.jpg Kadima 2007–2014
10 Rivlin (Reuven) Reuven Rivlin as the president of Israel.jpg Likoed 2014–nou

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Offisieel bestaan die Arbeidsparty sedert 1968.
  2. Voorsitter van die Provisoriese Staatsraad.
  3. Tot 1949 voorsitter van die Provisoriese Staatsraad.
  4. Namens Verbond sedert 1968.
  5. Namens die Arbeidsparty sedert 1991.