Isaac Herzog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
President-elect Isaac Herzog, June 2021.jpg

Isaac Herzog, Hebreeus: יצחק הערצאג, (gebore op 22 September 1960 in Tel Aviv) is vanaf 7 Julie 2021 die president van Israel, as die opvolger van Reuven Rivlin. Hy is 'n lid van die Arbeidsparty (HaAvoda) en was minister en advokaat gewees.

Hy het in die regte studeer aan die Universiteit van Tel Aviv en is die voormalige president Chaim Herzog se seun.

Bronne[wysig | wysig bron]


Voorafgegaan deur
Reuven Rivlin
President van Israel
2021–nou
Opgevolg deur
Ampsbekleër