Provinsies van België

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Belgiese provinsies (in die Nederlandse taal)

België het tien provinsies: vyf in die Vlaamse Gewes en vyf in die Waalse Gewes. Die Brusselse Hoofstedelike Gewes het nie provinsies nie.

Statistiese gegewens[wysig | wysig bron]

Gegewens oor die bevolking (afgerond), oppervlakte en bevolkingsdigtheid van die provinsies.

Gewes Provinsie Kaart Vlag Wapen Hoofstad Inwoners
(begin
2022) [1]
Oppervlakte
(km²) [2]
Inwoners
per km²
1 Vlaandere Antwerpen Antwerpen 1 887 000 2 876 656
2 Vlaandere Limburg Hasselt 0 886 000 2 427 365
3 Vlaandere Oos-Vlaandere Gent 1 544 000 3 007 513
4 Vlaandere Vlaams-Brabant Leuven 1 173 000 2 118 554
5 Vlaandere Wes-Vlaandere Brugge 1 209 000 3 197 378
6 Wallonië Brabant wallon
(Waals-Brabant)
Wavre
(Waver)
0 410 000 1 097 373
7 Wallonië Hainaut
(Henegouwe)
Mons
(Bergen)
1 351 000 3 813 354
8 Wallonië Liège / Lüttich
(Luik)
Liège
(Luik)
1 111 000 3 857 288
9 Wallonië Luxembourg
(Luxemburg)
Arlon
(Aarlen)
0 291 000 4 459 65
10 Wallonië Namur
(Namen)
Namur
(Namen)
0 499 000 3 675 136
Totaal Vlaamse provinsies 6 699 000 13 626 492
Totaal Waalse provinsies 3 662 000 16 901 217
Totaal Belgiese provinsies 10 361 000 30 527 339

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België

Brusselse Hoofstedelike Gewes
Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwe) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Vlaamse Gemeenskap | Franse Gemeenskap | Duitstalige Gemeenskap