Provinsies van Mosambiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Mosambiek word in administratiewe opsig in tien provinsies en die hoofstad Maputo (Cidade), wat provinsiale status geniet, verdeel. Die provinsies is verder verdeel in 129 distrikte (distritos).

  1. Cabo Delgado
  2. Gaza
  3. Inhambane
  4. Manica
  5. Maputo (stad)
  6. Maputo
  7. Nampula
  8. Niassa
  9. Sofala
  10. Tete
  11. Zambezia
Map of Mozambique with the province highlighted

Sien ook[wysig]