Psykter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
’n Voorbeeld van ’n psykter (Louvre).

’n Psykter (Grieks: ψυκτήρ, "verkoeler") was in Antieke Griekeland ’n ronde soort pot met ’n hoë, smal voetstuk wat as wynverkoeler gebruik is. Die psykter sou met wyn gevul en dan in ’n krater met koue water geplaas word.[1]

Dié styl is van die laat 6de tot die middel 5de eeu v.C. vervaardig.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]