Raj

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Raj (Sanskrit: राज) beteken letterlik "om te regeer". Dit is ook 'n titel van verskeie Indiese regeerders. Dit word ook as 'n naam gebruik.