Reed Hadley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Reed Hadley | |
Geboortenaam | Reed Herring |
---|---|
Geboorte | 25 Junie 1911 |
Sterfte | 11 Desember 1974 (op 63) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Dale Hadley |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Reed Hadley (25 Junie 1911 – 11 Desember 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Zorro's Fighting Legion (1939), I Take This Woman (1940), I Shot Jesse James (1949), en Dallas (1950).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1938: Female Fugitive
- 1939: Zorro's Fighting Legion
- 1939: Man from Montreal
- 1940: I Take This Woman
- 1942: Arizona Terrors
- 1945: The Nazi Plan
- 1948: Panhandle
- 1949: I Shot Jesse James
- 1949: Grand Canyon
- 1949: Rimfire
- 1950: Dallas
- 1950: A Modern Marriage
- 1950: Motor Patrol
- 1950: The Return of Jesse James
- 1950: Riders of the Range
- 1951: Little Big Horn
- 1952: Operation Ivy
- 1954: Highway Dragnet
- 1955: Big House, U.S.A.
- 1956: Mobs, Inc.
- 1964: Moro Witch Doctor
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1950: Racket Squad
- 1954: Public Defender
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1955: David Hartman: Counterspy
- 2002: The Men Who Made the Movies: Samuel Fuller
- 2006: Dr. Teller's Very Large Bomb
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: Christian Scare Films Vol. 4
- 2000: The Many Faces of Zorro