Referendum oor die onafhanklikheid van Azerbeidjan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die referendum oor die onafhanklikheid van Azerbeidjan het op 29 Desember 1991 plaasgevind, drie dae na die verbrokkeling van die Sowjetunie. 'n Meerderheid van 99,8% het ten gunste van onafhanklikheid gestem. Die referendum het 'n opkoms van 95,3% gehad.[1]
Uitslag
[wysig | wysig bron]Keuse | Stemme | % |
---|---|---|
Vir | 3 735 398 | 99,8 |
Teen | 9 068 | 0,2 |
Bedorwe/blanko stemme | 6 708 | – |
Totaal | 3 751 174 | 100 |
Geregistreer/stempersentasie | 3 936 174 | 95,3 |
Bron: Nohlen et al. |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Dieter Nohlen, Florian Grotz & Christof Hartmann (2001) Elections in Asia: A data handbook, Volume I, p357 ISBN 0-19-924958-X