Remhoogtepas, Namibië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Remhoogtepas
Ligging Suidwes van Rehoboth
Oos van Solitaire
Maksimumhelling 1:10
Pad D1261

Die Remhoogtepas is 'n bergpas op die D1261-roete deur die Namibwoestyn suidwes van Rehoboth en oos van Solitaire. Hierdie pas het 'n helling van 1:10.

Hierdie bergpas is in Namibië en moet nie met die Remhoogtepas in Suid-Afrika verwar word nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]