Rob Knox

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rob Knox
Geboortenaam Robert Arthur Knox
Geboorte (1989-08-21)21 Augustus 1989
Sterfte 24 Mei 2008 (op 18)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2000–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rob Knox (21 Augustus 1989 – 24 Mei 2008) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Arthur (2004) en Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), en in die televisiereekse Trust Me, I'm a Teenager (2003) en After You've Gone (2007).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: King Arthur
  • 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2003: Trust Me, I'm a Teenager
  • 2007: After You've Gone

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]