Rob Pope

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rob Pope
GenresAlternatiewe rock, indierock, emo, eksperimentele rock, pop, powerpop
InstrumenteBaskitaar

Robert is 'n Amerikaanse musikant vanuit Olathe, Kansas. Hy het in die Amerikaanse somer van 1994 'n groep met sy broeder Ryan en toekomstige Get Up Kids-medelid Jim Suptic gevorm. Die groep het weens interne konflik ontbind, maar het later sonder Ryan en met nuweling Matt Pryor en tromspeler Nathan Shay hervorm. Shay is later weer deur Rob se broeder Ryan vervang en die groep het hul eerste plaat, Four Minute Mile, opgeneem.