Rosemary DeCamp
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rosemary DeCamp | |
Geboorte | 14 November 1910 |
---|---|
Sterfte | 20 Februarie 2001 (op 90) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rosemary DeCamp (14 November 1910 – 20 Februarie 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente This Is the Army (1943), By the Light of the Silvery Moon (1953), en 13 Ghosts (1960), en in die televisiereeks The Bob Cummings Show (1955).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1943: This Is the Army
- 1945: Danger Signal
- 1946: From This Day Forward
- 1949: Night Unto Night
- 1949: The Life of Riley
- 1949: The Story of Seabiscuit
- 1952: The Treasure of Lost Canyon
- 1952: Scandal Sheet
- 1953: By the Light of the Silvery Moon
- 1953: So This Is Love
- 1960: 13 Ghosts
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1949: The Life of Riley
- 1955: The Bob Cummings Show
- 1966: That Girl
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1954: Lady in the Wings
- 1976: Phillip and Barbara
- 1978: The Time Machine