Rugsteun

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Super DLT I kasset

'n Rugsteun is 'n kopie van oorspronklike data wat gebruik kan word indien die oorspronklike data verlore gaan, of wat gebruik kan word om 'n vorige weergawe van die data terug te kry.

Rugsteun programme sluit in:

Verskeie tipes rugsteun media kan gebruik word, insluitende hardeskyf (verskieslik 'n ander hardeskyf as waar die oorspronklike data is), DVD of selfs papier.

In rekenaarstels word dit dikwels op magnetiese kasset gedoen. Kasettipes sluit in:

  • QIC (quarter-inch cartridge) 80 MG tot 2 GG (verouderd)
  • DAT (Digital Audio Tape) 40 GG (verouderd)
  • DLT (Digital Linear Tape) 70 GG (word nog wyd gebruik, maar nie vir nuwe instellasies nie)
  • LTO (Linear Tape-Open) 100 GG of meer


LTO Weergawes[wysig]

Weergawes LTO-1 LTO-2 LTO-3 LTO-4 LTO-5 LTO-6
Datum Vrygestel 2000 2003 2005 2007 ??? ???
Kapasiteit 100 GB 200 GB 400 GB 800 GB 1.6 TB 3.2 TB
Spoed (MG/s) 15 40 80 120 180 270
WORM ? Nee Nee Ja Ja Ja Ja