Rust (programmeertaal)
Voorkoms
Rust
Datum van stigting of ontstaan | 2006 |
---|---|
Vernoem na | Pucciniales |
Publikasiedatum | 7 Julie 2010 |
Mascot | Ferris |
Ontdek deur | Graydon Hoare |
Has goal | memory safety, computer performance, fearless concurrency |
Ontwikkelaar | Mozilla, Graydon Hoare, Rust Foundation |
Ontwerper | Graydon Hoare |
Bronkode bewaarplek | https://github.com/rust-lang/rust |
Sagteware weergawe identifiseerder | 1.81.0 |
Amptelike webwerf | https://www.rust-lang.org/ |
Official blog URL | https://blog.rust-lang.org/ |
Hutsmerk | rustlang |
Lisensie | Apache Software License 2.0, MIT License |
Kopiereg status | kopiereg beskerm |
Media type | text/x-rust, text/rust |
Beoefen deur | Rustacean |
PyPI trove classifier | Programming Language :: Rust |
Official forum URL | https://users.rust-lang.org/, https://rust-lang.zulipchat.com/ |
Official demo URL | https://play.rust-lang.org/ |
Mastodon instance URL | https://social.rust-lang.org/ |
Lêer uitbreiding | rs |
Stack Exchange-etiket | https://stackoverflow.com/tags/rust |
Rust is 'n stelsel-programmeertaal[1][2] geborg deur Mozilla Research, wat dit beskryf as 'n "veilige, konkurrente, praktiese taal".[3] Dit ondersteun funksionele en imperatief-prosedurele paradigmas. Rust is sintakties soortgelyk aan C++, maar sy ontwerpers beoog om beter geheueveiligheid te bied terwyl prestasie behou word.
Rust is 'n oopbron programmeertaal. Die ontwerpers het die taal verfyn deur die ervarings van die skryf van die Servo webblaaier uitlegenjin,[4] en die Rust samesteller. 'n Groot deel van huidige bydraes tot die projek is van gemeenskapslede.[5]
Rust het eerste plek gewen vir "most loved programming language" in die Stack Overflow Developer Survey in 2016 en 2017.[6][7]
Voorbeeld
[wysig | wysig bron]fn main() {
println!("Hallo, Wêreld!");
}
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) https://www.rust-lang.org/
- ↑ (en) lambda-the-ultimate.org
- ↑ (en) Rust FAQ Geargiveer 9 Junie 2016 op Wayback Machine
- ↑ (en) Samsung teams up with Mozilla to build browser engine
- ↑ (en) Github - Rust bydraes
- ↑ (en) Stackoverflow most loved language 2016
- ↑ (en) Stackoverflow most loved language 2017