Sète
Voorkoms
Sète | |
---|---|
Stad | |
Ligging van Sète in Frankryk (in rooi) | |
Koördinate: 43°24′19″N 3°41′51″O / 43.40528°N 3.69750°O | |
Land | Frankryk |
Région | Languedoc-Roussillon |
Département | Hérault |
Regering | |
• Burgemeester | François Commeinhes |
Oppervlak | |
• Totaal | 24,21 km2 (9,35 vk. myl) |
Hoogte | 111 m (364 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 42 498 |
• Digtheid | 1 755/km2 (4 550/vk. myl) |
Webwerf | Sète |
Sète (Oksitaans Sèta ) is 'n stad in die suide van Frankryk geleë in die département Hérault en die gewes (fr. région) Languedoc-Roussillon.
Die inwoners van die stad staan as les Sétois bekend.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sète. |