SABC3
Voorkoms
SABC3 | |
---|---|
Gestig | 1996 |
Gesluit | Aktief |
Netwerk | SAUK |
Eienaar | SAUK |
Slagspreuk | Vind dit op SABC3 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Engels, Afrikaans[1] |
Uitsaaiarea | Suid-Afrika |
Hoofkantoor | SAUK Televisiepark, Uitsaaisentrum, Johannesburg |
Vorige naam | National Network Television (NNTV) |
Vervang | TopSport Surplus (TSS) |
Susterkanale | SABC1 SABC2 |
Webtuiste | www.sabc3.co.za |
Sentech | kanaal hang af van die naaste Sentech-herhaler |
StarSat | kanaal 159 |
DStv | kanaal 193 |
SABC3 is een van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) se TV-kanale. Die kanaal staan slegs onder die amptelike Engelse naam bekend.
Die kanaal is in 1996 na 'n herstrukturering van die SAUK se kanale geskep. Hulle saai internasionale programme vanuit die VSA en VK, asook plaaslikvervaardigde programme uit. Die teikenmark is welgestelde Engelssprekende Suid-Afrikaners tussen die ouderdom van 18 en 49 jaar.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The Media Development and Diversity Agency - a draft position paper" (in Engels). South African Government Information. November 2000. p. 68. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2012. Besoek op 30 November 2008.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Amptelike webtuiste