SATA

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

SATA, of die Suid-Afrikaanse Tennisassosiasie, organiseer tennisbedrywighede in Suid-Afrika.

Veertien provinsiale assosiasies is by SATA geaffilieer. Hulle is:

  • Boland
  • Gauteng-Oos
  • Gauteng-Sentraal
  • Gauteng-Noord
  • Grens
  • KwaZulu-Natal
  • Limpopo
  • Mpumulanga
  • Noord-Kaap
  • Noordwes
  • Oos-Kaap
  • Suid-Westelike Distrikte
  • Vrystaat
  • Westelike Provinsie

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]