Gaan na inhoud

Sacavém

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Sacavém

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Portugal Portugal
 Gebied Lissabon
 Koördinate 38°47′N 09°06′O / 38.783°N 9.100°O / 38.783; 9.100
 Gestig op 1ste eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 4,09 vk km
 Hoogte bo seevlak 25 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 17 659
 - Bevolkingsdigtheid 4 317,6 vk/km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester José Leão
 Amptelike webwerf jfsacavem.pt Geargiveer 17 Desember 2009 op Wayback Machine

Sacavém is 'n stad in Portugal.

Sacavém is deel van die concelho van Loures, en lê enkele kilometers noordoos van die hoofstad van Portugal, Lissabon. Sacavém het 'n oppervlakte van 3,81 km² en 'n bevolking van 17 659 (2001). Die Bevolkingsdigtheid is 4 317,6 per km².