Saeima

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel handel oor die parlement van Letland. Vir die parlement van Litaue, sien gerus Seimas.
2014 lede van politieke partye:
██ Sosiaal-demokratiese party "Harmonie" (24) ██ Eenheid (23) ██ Boer en Groen Unie (21) ██ Nasionale Alliansie (17) ██ Letlandse Vereniging van Streke (8) ██ Vir Letland vanuit die Hart (7)

Die Saeima is die parlement van Letland. Dit bestaan uit 100 lede wat elke vier jaar verkies word. Die president van Letland kan die Saeima ontbind hangende 'n referendum vir so 'n ontbinding. Proporsionele verteenwoordiging word vir die verkiesing gebruik. Die gebou is in die negentiende eeu deur 'n Baltiese Duitser ontwerp.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]