Salsa (dans)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die salsa word gedans.

Salsa is 'n populêre dans van Karibiese oorsprong wat op salsamusiek gedans word.