Samararivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Samararivier
Die Samararivier vloei deur die stad Samara.
Die Samararivier vloei deur die stad Samara.
Monding Wolga
Stroomgebied Rusland
Lengte 594 km
Gemiddelde afloop 50 m³/s
Stroomgebiedopp. 46 500 km²

Die Samara (Russies: Сама́ра) is ’n 594 km lange rivier in die Europese deel van Rusland. Die stad Samara is by die samevloei van die Wolga- en Samarariviere geleë.