Mgolombane Sandile

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sandile)
Jump to navigation Jump to search
Mgolombane Sandile

Sandile1823 - 1878) was 'n Xhosa-opperhoof. Hy is gebore naby die oosgrens in die Oos-Kaap. Omstreeks 1850 word hy opperhoof en bots met sir Harry Smith. Hy was betrokke in verskeie grensoorloë. Hy is in 1878 oorlede.

Bron[wysig | wysig bron]