Seesoogdier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Bultrugwalvis (Megaptera novaeangliae)
'n Seeluiperd (Hydrurga leptonyx)

'n Seesoogdier is 'n akwatiese soogdier wat staatmaak op die oseaan en ander mariene ekosisteme vir sy bestaan. Dit sluit diere in soos seeroofdiere, walvisse, manatees, see otters en ysbere. Hulle is 'n informele groep wat slegs verenig word deur hul afhanklikheid van mariene omgewings vir voeding en oorlewing.

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

  • Perrin, W. F.; Wursig, B.; Thewissen, J. G. M. (2009). [ Seesoogdier op Google Boeke Encyclopedia of Marine Mammals] Check |url= value (help) (2nd uitg.). San Diego: Academic Press. ISBN 978-0-0809-1993-5. OCLC 316226747.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]