Shurugwi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Selukwe)
Jump to navigation Jump to search
Shurugwi
(vroeër Selukwe)
Ligging van Shurugwi op 'n kaart (Zimbabwe)
Shurugwi
Shurugwi
Koördinate: 19°40′0″S 30°00′0″O / 19.66667°S 30.00000°O / -19.66667; 30.00000Koördinate: 19°40′0″S 30°00′0″O / 19.66667°S 30.00000°O / -19.66667; 30.00000
Land Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Provinsie Midlands
Bevolking (1992)
 - Dorp 16 138
Tydsone SAT (UTC+2)

Shurugwi (voorheen bekend as Selukwe) is 'n nedersetting in die Midlands-provinsie, in Zimbabwe. Die dorp is in 1899 gestig en volgens die 1992-sensus het Shurugwi 'n bevolking van 16 138 gehad.