Seropositiwiteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

In serologie verwys seropositiwiteit na 'n toestand waar antiliggaampies teenoor 'n sekere antistof in die serum van 'n pasiënt aantoonbaar is.