Shaun Tait
Voorkoms
Shaun Tait | |
---|---|
Geboortenaam | Shaun Henry Tait |
Oorsprong | Brackenfell, Kaapstad |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem, kitaar |
Jare aktief | 2006 – nou |
Etikette | Sony BMG |
Shaun Henry Tait is 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Hy het in 2006 op 14-jarige ouderdom die eerste seisoen van die sangkompetisie Supersterre gewen. Hiermee wen hy 'n platekontrak met Sony BMG en 'n kontantprys van R100,000.
Tait was in Brackenfell, Kaapstad gebore en het op nege-jarige ouderdom al met musieklese begin.[1]
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Shaun Tait, 2007 VAT VYF MUSIEK/SONY
- Ek Sê Kom Ons Doen Dit!, 2008 VAT VYF MUSIEK/SELECT
- In Konsert DVD, 2009 VAT VYF MUSIEK/SONY
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Shaun Tait se amptelike webtuiste Geargiveer 2 Maart 2011 op Wayback Machine
- Viva La Musica op YouTube