Sirkelredenasie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Selfstandige naamwoord | sirkelredenasie |
Werkwoord | sirkelredenering |
'n Sirkelredenasie (Engels: "circular reasoning") is 'n logiese denkfout waar die persoon begin by die punt waar hy wil eindig.[1] Dit beteken die gevolgtrekking word aangevoer as deel van die argument, so die argument is slegs oortuigend as 'n mens reeds die gevolgtrekking glo.
Hier is 'n voorbeeld van sirkelredenasie:
- Appelkoos praat altyd die waarheid.
- Appelkoos sê hy praat altyd die waarheid.
- Alles wat Appelkoos sê, is waar.
Kyk ook
[wysig | wysig bron]- Aas en omskakel
- Ad hominem
- Argument uit stilte
- Beroep op outoriteit
- Dwaalspoor
- Genetiese denkfout
- Godwin se wet
- Rooi haring
- Spesiale pleidooi
- Strooiman
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Dowden, Bradley (27 March 2003). Internet Encyclopedia of Philosophy "Fallacies"