Sitochroom P450
Voorkoms
Die Sitochroom P450-ensiemstelsel (soms verkort word tot CYP) is 'n groot familie ensieme wat die oksidasie van organiese stowwe kataliseer. Die ensiemstelsel is veral belangrik vir geneesmiddel metabolisme. Hulle word gevind in 'n aantal organismes soos in mense, muise en honde.