Sjabloon:!
Voorkoms
|
Hierdie is 'n hulpsjabloon om kodering van "|
" te bewerkstellig binne sjabloonparameters.
Indien dit onmoontlik is om "|
" in sekere gevalle te gebruik, gebruik dan eerder "|
".
Die "|
" aanduier vir 'n Wikitabel moet egter deur 'n sjabloon onderdruk word as dit binne 'n sjabloon gebruik word, sien ook WP:QIF.
Neem kennis dat daar geen so 'n probleem is met "!
" (uitroepteken) nie, dit affekteer slegs "|
" (vertikale stafie) in verband met die "Parameter default" meganisme binne-in tabelle.
Vir voor-die-handliggende redes is hierdie 'n hoë risiko-sjabloon en kan dus nie plaasvervang ("substituted") word nie.