Sjabloon:Kenteken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Copyrighted

Hierdie beeld is 'n kenteken van 'n organisasie, item, of gebeurtenis, en word deur kopiereg en/of as 'n handelsmerk beskerm. Daar word geglo dat die gebruik van lae resolusie beelde van kentekens

kwalifiseer as billike gebruik onder Amerikaanse kopiereg. Enige ander gebruik van die beeld, op Wikipedia of elders, kan 'n kopieregskending verteenwoordig. Sekere kommersiële gebruike van die beeld mag moontlik ook 'n kopieregskending wees. Kyk en:Wikipedia:Fair use en en:Wikipedia:Logos.

Gebruik van die kenteken hier verteenwoordig nie ondersteuning van die organisasie deur Wikipedia of die Wikimedia Stigting nie, en dit impliseer nie ondersteuning van Wikipedia of die Wikimedia Stigting deur die organisasie nie.

Aan die oplaaier: voeg asb. 'n gedetailleerde billike gebruik rasionaal vir elke gebruik, soos beskryf op en:Help:Image page#Fair use rationale, sowel as die bron van die werk en kopiereg-inligting.