Daar is wel kopiereg op NASA-kentekens (soos die huidige "meatball"-kenteken, die ou "wurm"-kenteken en die seël.
Materiaal van die Hubble ruimteteleskoop mag onderhewig aan kopiereg wees as dit nie uitsluitlik van die Space Telescope Science Institute afkomstig is nie. [1]
Alle materiaal wat deur die Solar and Heliospheric Observatory geskep is, is onderhewig aan kopiereg en daar moet toestemming verkry word voor die materiaal vir nie-opvoedkundige doeleindes gebruik word. [2]
Beelde wat op die Sterrekundige beeld van die dag ("Astronomy Picture of the Day") se webwerf verskyn mag wel aan kopiereg onderhewig wees. [3]