Sjabloon:SVG-logo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Copyrighted

Hierdie is 'n SVG vektor grafiek van 'n geregistreerde handelsmerk of 'n logo wat kopiereg op het. Indien nie-vrye inhoud beperkings van toepassing is, moet die beeld nie groter as wat nodig is vir die identifikasie en/of kritiese kommentaar vertoon word nie. Omrede dit so moeilik is om SVG-logos te skep wat aan Wikipedia se nie-vrye inhoud beperkings kriteria voldoen, word u afgeraai om oorspronklike vektor weergawes van die logo te skep. Sien ook en:Wikipedia:Logos.