Sjabloon:Verwys/doc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Plaas die volgende onder jou hofie Verwysings:

{{verwys
| column-count = |2|
| refs =

Hierdie sjabloon kan gebruik word wanneer al die volledige verwysings aan die einde van die artikel geplaas word, soos volg:

<ref name="Herschel 1785">
{{cite journal
| last = Herschel
| first = W.
| year = 1785
| title = On the Construction of the Heavens
| journal = Philosophical Transactions of the Royal Society of London
| volume = 75
| issue = 0
| pages = 213–266
| doi = 10.1098/rstl.1785.0012
}}
</ref>

Let wel: Jy kan die waarde van die "column-count" vervang met hoeveel kolomme jy wil hê.

Aan die einde van jou lys volledige verwysings moet weer twee omgekeerde hakies kom vir die einde van die sjabloon:

}}

In die teks word dan net verkorte verwysings gegee:, soos volg:

<ref name="Herschel 1785" />

In die kopie sal dit so lyk:

Sirius is die helderste ster aan die naghemel.[1] Die sterre is hoofsaaklik arm aan metale en nog armer hoe verder van die kern af.[2] Die Andromeda-sterrestelsel is tussen 5 miljard en 9 miljard jaar gelede gevorm.[3] Die geraamde afstand van die Andromeda-sterrestelsel is in 1953 verdubbel toe ontdek is dat daar ’n ander, dowwer soort Cepheïede is.[4]

Die Verwysings sal so lyk:

Verwysings[wysig bron]

  1. Herschel, W. (1785). “On the Construction of the Heavens”. Philosophical Transactions of the Royal Society of London 75 (0): 213–266. doi:10.1098/rstl.1785.0012.
  2. (2006) “The Metal-Poor Halo of the Andromeda Spiral Galaxy (M31)”. Astrophysical Journal 648 (1): 389–404. doi:10.1086/505697.
  3. Moskvitch, Katia (25 November 2010). "Andromeda 'born in a collision'". BBC News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 November 2010. Besoek op 25 November 2010.
  4. (1998) “Distance to M31 With the HST and Hipparcos Red Clump Stars”. Astrophysical Journal Letters 503 (2): 131–141. doi:10.1086/311539.

Kyk by Andromeda-sterrestelsel vir 'n voorbeeld.