Sjabloon:Webaanhaling
Hierdie sjablooninfo is na ’n subbladsy verskuif om verwarring te voorkom. Bekyk · Bespreek · Wysig |
Hierdie sjabloon word gebruik om bronne in Wikipedia aan te haal. Dit is spesifiek bedoel vir webwerwe wat nie nuusbronne is nie. Al die parameters moet slegs in kleinletters wees.
'n Algemene bespreking van die gebruik van sjablone vir die byvoeging van verwysings van oopbron werfinhoud tot Wikipedia artikels is beskikbaar by verwysingssjablone.
Gebruik
- Die algemene vorm in die geval waar min bekend is oor die outeurskap van die blad (met die huidige datum)
{{webaanhaling |url= |titel= |toegangsdatum=2024-10-16 |formaat= |werk= }}
- Gebruik van laaste, eerste (met huidige datum)
{{webaanhaling |url= |titel= |toegangsdatum=2024-10-16 |laaste= |eerste= |outeurskakel= |mede-outeurs= |datum= |jaar= |maand= |formaat= |werk= |uitgewer= |bladsye= |taal= |argiefurl= |argiefdatum= |aanhaling= }}
- Gebruik outeur (met huidige datum)
{{webaanhaling |url= |titel= |toegangsdatum=2024-10-16 |outeur= |outeurskakel= |mede-outeurs= |datum= |jaar= |maand= |formaat= |werk= |uitgewer= |bladsye= |taal= |argiefurl= |argiefdatum= |aanhalings= }}
- Gebruik van ongeskakelde aftrekdatum, laaste, eerste
{{webaanhaling |url= |titel= |toegangsmaanddag= |toegangsjaar= |laaste= |eerste= |outeurskakel= |mede-outeurs= |datum= |jaar= |maand= |formaat= |werk= |uitgewer= |bladsye= |taal= |argiefurl= |argiefdatum= |aanhaling= }}
- Gebruik van 'n ongeskakelde aftrekdatum, outeur
{{webaanhaling |url= |titel= |toegangsmaanddag= |toegangsjaar= |outeur= |outeurskakel= |mede-outeurs= |datum= |jaar= |maand= |formaat= |werk= |uitgewer= |bladsye= |taal= |argiefurl= |argiefdatum= |aanhaling= }}
- Alle parameters
{{webaanhaling | url = | titel = | toegangsdatum= | toegangsmaanddag= | toegangsjaar= | outeur= | laaste= | eerste= | outeurskakel= | mede-outeurs= | datum = | jaar = | maand = | formaat = | werk = | uitgewer = | bladsye = | taal = | argiefurl = | argiefdatum = | aanhaling = }}
Vereiste parameters
- url: URL van die aanlynitem.
- titel: Titel van die aanlynitem.
- toegangsdatum: Volledige datum toe item besoek is, in JJJJ-MM-DD formaat
Opsionele parameters
- author: Outeur
- last word gebruik saam met first, dit lewer
last, first
- authorlink werk of met author of met last & first en verskaf 'n skakel na die betrokke wikipedia-artikel
- coauthors: laat verdere outeurs toe. (Gebruik asb. 'n kommapunt tussen outeurs)
- last word gebruik saam met first, dit lewer
- date: Volledige datum van publikasie, verkieslik in YYYY-MM-DD formaat, bv. 2006-02-17.
- OF: year: Jaartal van publikasie, en month: maandtal van publikasie. Indien die presiese dag bekend is, gebruik eerder date.
- format: Formaat, bv. PDF. HTML word aanvaar indien niks gespesifiseer is nie.
- work: Indien die item deel is van 'n groter werk, noteer die werk.
- publisher: Uitgewer, indien enige.
- pages: pp. 5–7: eerste bladsy en opsioneel laaste bladsy. Dit is veral bruikbaar vir items in PDF-formaat, waar na die bladsy geskakel kan word deur
#page=nommer
aan die einde van die URL by te voeg:pages = [http://www.example.com/file.pdf#page=123 p. 123]
- language: taal van die publikasie (vermy "Engels", aangesien dit by verstek weergegee word).
- archiveurl: URL van die item se argiefplek (verlang ook archivedate)
- archivedate: Datum wanneer die item argiveer is (verlang ook archiveurl), in YYYY-MM-DD formaat, bv. 2006-02-17. Moenie wikiskakel nie, dit sal outomaties gedoen word.
- quote: Enige relevante aanhaling vanuit die aanlynitem.
Voorbeelde
- {{webaanhaling
| outeur=Doe, John
| titel=My Favorite Things Part II
| uitgewer=Open Publishing
| datum=2005-04-30
| werk=Encyclopedia of Things
| url=http://www.example.com/
| toegangsdatum=2005-07-06
}}
→ Doe, John (2005-04-30). My Favorite Things Part II. Encyclopedia of Things. Open Publishing. URL besoek op 2005-07-06.
- Met gebruik van "formaat"
- {{webaanhaling
| title=List of psychotropic substances under international control
| publisher = International Narcotics Control Board
| url=http://www.incb.org/pdf/e/list/green.pdf
| formaat = PDF
| toegangsdatum=2005-07-06
}}
→ List of psychotropic substances under international control (PDF). International Narcotics Control Board. URL besoek op 2005-07-06.
- Met gebruik van "taal" (language)
- {{webaanhaling
| outeur=Joliet, François
| titel=Honnit soit qui mal y pense
| url=http://www.example.com/
| taal=Frans
| datum=2005-04-30
| toegangsdatum=2005-07-06
}}
→ Joliet, François (2005-04-30). Honnit soit qui mal y pense (Frans). URL besoek op 2005-07-06.
- Met gebruik van "mede-outeurs" (coauthors)
- {{webaanhaling | eerste=John | laaste=Doe | mede-outeurs=Peter Smith, Jim Smythe | titel=My Favorite Things Part II | uitgewer=Open Publishing | datum=2005-04-30 | werk=Encyclopedia of Things | url=http://www.example.com/ | toegangsdatum=2006-05-16
}}
→ Doe, John; Peter Smith, Jim Smythe (2005-04-30). My Favorite Things Part II. Encyclopedia of Things. Open Publishing. URL besoek op 2006-05-16.
- Geen parameters (foutrapportering)
- {{webaanhaling}} (leë aanhaling)
→ Fout met oproep van Sjabloon:webaanhaling: Parameter url moet verskaf word, en verkieslik 'n titel ook.