Sjabloonbespreking:Antarktika-aansprake

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Moet dit nie eerder, volgens Afrikaanse stylreëls, Argentyns-Antarktika, Brits-Antarktiese Gebied, Ross-Afhanklikheid, Peter I-eiland en Koningin Maudland wees nie? --Nomdeplume 05:59, 27 April 2006 (UTC)

Ek dink jy's reg - het dit so verander. Laurens 06:18, 27 April 2006 (UTC)