Sjabloonbespreking:Herkategoriseer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Vraag[wysig bron]

Is hierdie sjabloon werklik nodig? Waar op die artikel moet hy staan? Kan ons dit nie eerder uitskakel en direk 'n gesprek op die betrokke artikel se besprekingsbladsy begin om die artikel te herkategoriseer nie? Of as dit baie duidelik is, kan die persoon wat die artikel lees self die kategorie invul. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 11:00, 25 Mei 2009 (UTC)Reply[antwoord]