SoundCloud

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
SoundCloud
Tipe Beperkte maatskappy
Gestig Augustus 2007
Hoofkantoor Londen (wettige plek), Berlyn (takkantoor Duitsland)
SleutelpersoneAlexander Ljung (stigter en voorsitter van die raad)
Kerry Trainor (besturende direkteur)[1]
Michael Weissman (hoofbedryfsbeampte)
Eric Wahlforss (stigter en hoof van produkbestuur)
Dave Haynes (besigheidsontwikkeling)
Jamie Kantrowitz (uitvoerende direkteur)
David Noël (bemarking)
IndustrieMusiekbedryf, aanlynmusiekdiens
Bedryfsinkomste€17,4 miljard (2014)[2]
Werknemers247 (2017)[2]
Webwerfsoundcloud.com

SoundCloud is 'n aanlynklankverspreidingsplatform wat in Berlyn, Duitsland gebaseer is en wat gebruikers in staat stel om klank op te laai, op te neem, te bemark, en te deel. SoundCloud is in Augustus 2007 deur Alexander Ljung en Eric Wahlforss gestig.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. billboard.com: SoundCloud Accepts $170 Million Rescue, Taps New CEO to Replace Alex Ljung
  2. 2,0 2,1 Alex Hofmann (6 Julie 2017). "SoundCloud entlässt 173 Mitarbeiter". Gründerszene.de. Besoek op 13 Julie 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]