Verskil tussen weergawes van "St. Francisbaai"

Jump to navigation Jump to search
Verbeter
k (r2.7.3) (robot Verander: nds-nl:Sunt-Fransisbaai)
(Verbeter)
}}
 
'''St. Francisbaai''' is 'n vakansiedorp aan die [[Indiese Oseaan]] in die [[Oos-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die dorp het sy naam reeds in [[1575]] gekry toe die Portugese ontdekkingsreisiger Manuel Perestrelo die baai na die beskermheilige van die matrose vernoem het. Die Kromrivier mond langs die dorp uit.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Bron ==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[BPJB.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4
 
== Eksterne Skakels ==

Navigasie-keuseskerm