Gaan na inhoud

Sekonde: Verskil tussen weergawes

24 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die '''sekonde''' is die [[SI-stelsel|SI-eenheid]] vir die meting van [[tyd]]. Tradisioneel word 'n sekonde gedefinieer deur die feit dat daar 60 sekondes per minuut is, 60 minute per uur en nominaal 24 uur in 'n dag. Die sekonde was dus 1/86,400 van 'n [[sonnedag]] (''is dit Afrikaans?''). Die moderne definisie is egter die tyd waarin daar 9 192 631 770 oorgange tussen die hiperfynvlakke van die grondtoestand van 'n Sesiumatoom by 'n temperatuur van 0K, is.
610

wysigings