Verskil tussen weergawes van "Patats"

Jump to navigation Jump to search
15 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die genus ''Ipomoea'' van die patat bevat ook verskeie tuinblomme genoem "Morning glories", alhoewel die term gewoonlik nie uitgebrei word na ''Ipomoea batatas'' nie. Sommige kultivars van ''I. batatas'' word as ornamentele plante gekweek.
 
Die plant is 'n meerjarige kruidagtige wingerdstok, met alternatiewe hartvormige of handvormig gelobde blare en mediumgrootte [[blom]]me. Die eetbare knolagtige wortel is lank en spits, met 'n gladde skil waarvan die kleur wissel tussen [[geel]], [[oranje (kleur)|oranje]], [[rooi]], [[bruin]], [[pers]] en [[beige]]. Die vlees wissel van beige tot [[wit]], rooi, pienk, geel, oranje en pers. Patatrasse met wit of liggeel vlees is minder soet en klam as diegene met rooi, [[pienk]] of oranje vlees. <ref>Loeb, 2009</ref>
 
== Eksterne skakels ==
100 662

wysigings

Navigasie-keuseskerm