Toerisme: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
1 greep verwyder ,  6 jaar gelede
k
spelling
k (spelling)
* [[Ekotoerisme]] gaan hand-aan-hand met natuurbewaring. Die opbrengs uit toegangsfooie vir toeriste word gewoonlik teruggeploeg in die reservaat om sy diere gesond te hou, en om uitbreiding en onderhoud van 'n oord te finansier.
 
* Kuns- en kultuurtoerisme. OndekOntdek ander lande se kultuurgebruike, kunsskatte en leer hulle tale aan.
 
* Mediese toerisme. Die pasiënt wat 'n operasie of prosedure moet ondergaan, reis na 'n land waar dit moontlik goedkoper kos, of waar beter sorg verwag kan word as in die tuisland. Dit sluit meer gereeld ook 'n hersteltydperk in, wat soortgelyk aan 'n vakansie is.
* Saketoerisme. 'n Sakepersoon se reis na 'n sekere handelsvennoot om sy/haar kennis te verbreed oor ekonomiese bedrywe.
 
* Sporttoerisme. 'n Speler of toeskouer wat bv. oorsee reis na die [[Olimpiese Spele]], [[Krieketwêreldbeker]] of 'n [[F1|F1 Grand Prixwedren]]. Die gasheerland baat finansiëelfinansieel geweldig baie hiermeehierby, omdat daar blokbesprekings vir groot groepe mense in hotelle en by byeenkomste gemaak word, om nie eens van die koste aan onthale, losies en verblyf vir belangrike gaste en administrateurs van die betrokke sport te praat nie.
 
* Studietoerisme. Indien 'n voornemende student wil gaan uitvind wat en waar om akademies te studeer in die volgende jaar/jare.
12 725

wysigings

Navigasie-keuseskerm