Boom van Samespreking: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
Uitgebrei met inligting vanaf afrikanergeskiedenis.co.za
(Voeg foto by, vanaf afrikanergeskiedenis.co.za)
(Uitgebrei met inligting vanaf afrikanergeskiedenis.co.za)
[[File:Onze-Rust klein-236x300.jpg|thumb|M.T. Steyn se plaas Onze Rust, 22 km ten suide van Bloemfontein.]]Die '''Boom van Samespreking''' is(ook 'nbekend olienhoutboom opas die plaas Onze Rust in die omgewing“Boom van [[Bloemfontein]].Sameswering”<ref Hierdie plaas was voorheen die eiendom van presname=":0">http://www. [[Mafrikanergeskiedenis.Tco.za/presidente/monumente-en-erfenisterreine/onze-rust-bloemfontein/</ref>) Steyn]].is Steyn'n wasolienhoutboom die leier en raadgewer vanop die Afrikanerplaas enOnze baieRust gesprekke met sy vriende en besoekers en beraadslagings met lede vanin die regeringomgewing van die Republiek van die [[Oranje-VrystaatBloemfontein]] het dikwels in die opelug in die skadu van hierdie boom plaasgevind. Die boom is in 1950 tot gedenkwaardigheid verklaar. Verkeerdelik word daar soms na die boom as die “boom van sameswering” verwys.
 
Hierdie plaas was voorheen die eiendom van pres. [[M.T. Steyn]], die laaste Staatspresident van die [[Oranje-Vrystaat]]. Steyn was 'n leier en raadgewer van die Afrikaner en na die [[Tweede Vryheidsoorlog]] was dit veral vanuit Onze Rust dat hy as leier en raadgewer vir die Afrikanervolk opgetree het.<ref name=":0" />
 
Die groot simmetriese boom, is ongeveer 400 m reg wes van die woning geleë en baie van die belangrike en deurslaggewende samesprekings het in die skaduwee van hierdie boom plaasgevind. Hier het die President ook dikwels persoonlike rus en vrede gaan soek.<ref name=":0" />
 
Die boom is in 1950 tot gedenkwaardigheid verklaar.
==Bibliografie==
*Oberholster, J.J.: Die historiese monumente van Suid-Afrika. Kaapstad: Kultuurstigting Rembrandt van Rijn vir die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede, 1972. ISBN 0-620-00191-7
*van Tonder, J.J.: Historiese bome. Radiopraatjies en 50 foto's. Krugersdorp, 1976.
 
== BronneVerwysings ==
<references />[[Kategorie: Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika]]
* http://www.afrikanergeskiedenis.co.za/presidente/monumente-en-erfenisterreine/onze-rust-bloemfontein/
[[Kategorie: Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika]]
3 195

wysigings

Navigasie-keuseskerm