Verskil tussen weergawes van "Maatsteen"

Jump to navigation Jump to search
47 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q121649)
k
[[Lêer:Teignmouthquay1.jpg|thumb|280px||Groot blokke granietmaatsteen word by in 1827 by [[Teignmouth]] gelaai.]]
'''Maatsteen''' is natuurlike steen of [[Rots (geologie)|rots]] wat geselekteer en gefabriseer (d.i. afgewerk, gesny, geboor, geslyp of ander) is in spesifieke groottes of vorme. Kleur, [[Tekstuur (geologie)|tekstuur]] en patroon, en oppervlakafwerking van die steen is ook normale vereistes. Nog 'n belangrike seleksiekriterium is duursaamheid: – die tydsbestek van die vermoë van maatsteen om stand te hou en die noodsaaklike en kenmerkende eienskappe van sterkte, weerstand teen verwering, en voorkoms te behou.<ref>ASTM, C18, C119-08 Standard Terminology Relating to Dimension Stone", ASTM, 2008, p.8 ISBN 0-8031-4118-1</ref>
 
[[Kategorie:Geologie]]
[[Kategorie:Boukunde]]
 
[[en:Dimension stone]]
[[sv:Byggnadssten]]
10 160

wysigings

Navigasie-keuseskerm