Verskil tussen weergawes van "Optimisme"

Jump to navigation Jump to search
389 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
(Belangrike voorstaanders)
===Gottfried Wilhelm Leibniz===
'n [[Metafisika|Metafisiese]] onderbou van die Optimisme is deur [[Gottfried Wilhelm Leibniz]] in sy “Theodizee” (ISBN 3787-31395-8) onderneem: Vir hom was dit duidelik dat God in sy almagtigheid en goedheid “die beste van alle denkbare wêrelde” geskep het. Leibniz het gepoog om die probleem van goed en boos op te los en was begaan met die vraag van teodisee: hoe kan 'n mens rekenskap gee vir al die leiding en onreg in die wêreld as God is goed en almagtig is? Die vorm van optimisme is egter deur [[Voltaire]] verwerp wat die ideë polemiseer het in die roman Candide nadat hy diep onder die indruk gekom het van die [[Aardbewing van Lissabon van 1755]]. Die begrip optimisme is nie van Leibniz self afkomstig nie maar is deur jesuïties teoloë gebruik om te spot met die teoloog wat wiskundige speel. Die ongunstige kleur wat aan die woord gegee het het egter metertyd verlore gegaan.<!--und ist jedoch mit der Zeit verloren gegangen und bildet mit dem Pessimismus ein Fragenpaar, wie man die Welt zu betrachten habe.-->
 
===Die Duitse idealisme===
Die Duitse Idealisme het in ongeveer 1800 die metafisiese-optimistiese draad weer opgetel. “n opmerking wat besonder tiperende daarvan is is die deur [[Hegel]] gemaak in die voorwoord van sy ''regsfilosofie'' “Was vernünftig ist, das ist wirklich; und was wirklich ist, das ist vernünftig.” (Wat redelik is, is werklik; en wat werklik is, is redelik)
 
 
21 705

wysigings

Navigasie-keuseskerm